Pernilla August

Pernilla August
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mia Pernilla Hertzman-Ericson
Geboorte 13 Februarie 1958 (1958-02-13)
Nasionaliteit Sweeds
Kinders Agnes August, Asta August en Alba August
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pernilla August (gebore 13 Februarie 1958) is 'n Sweedse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Best Intentions (1992), Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999), Star Wars: Episode II - Attack of the Clones (2002), en Beyond (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy